Gallery
RIVERSDAL NUUS - Die gemeente van Riversdal Volkskerk van Afrika het besluit tot hier toe en nie verder nie met hul historiese kerkgebou.
Die plek het vervalle begin raak en terwyl dit erfenismaand is, het die klein groepie met restourasie begin.
Vandag staan die gebou weer trots sy plek in die plaaslike argitektuur vol.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Die eindresultaat. Foto's: Keith Eksteen
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'