ALBERTINIA NUUS - Hessequa Dominovereniging het die streek se naam Sondag, 20 Maart hoog gehou toe hulle die Edenstreek oortuigend met 341-228 verslaan het.
Die kompetisie het op Albertinia plaasgevind.
Volgens Freek Adams was van hulle jongste spelers, soos Sykie Julies (12) en Juniden Hartnick (7) ook skitterend.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'