HESSEQUA NUUS - Al ses skole in die Hessequa-streek se slaagsyfer vir 2021 was tussen 90 - 100%.
Dit sluit die Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal; Hoërskool Langenhoven, Riversdal, Gerrit du Plessis Senior Sekondêre Skool, Riversdal; Kairos Senior Sekondêre Skool, Heidelberg; Hoërskool Heidelberg en Hoërskool Albertinia in.
Die voorsitter van Hessequa Munisipale Raad, Andrew Stroebel wens die skole en leerders geluk met hierdie groot prestasie.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'