RIVERSDAL NUUS - Die Riversdal tak van Helpende Hand het op tasbare wyse hul dank aan die versorgers by die twee Droom-tehuise op die dorp betoon.
Hulle het Vrydag, 21 Augustus ‘n bakkievrag kleurvolle pakkies by die organisasie se hoofkantoor afgelewer.
Voorsitter Anna-Marie Hughes sê hulle het die hoogste waardering vir die opofferings wat elke versorger vir die bejaardes maak.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'