RIVERSDAL NUUS - Lede van die Helpende Hand-tak in Riversdal het op Wêreld Verpleegstersdag op Vrydag, 12 Mei personeel van Goukam Health met heerlike eet- en drinkgoed bederf.
Pastoor Francois het ook 'n kort bemoedigende boodskap vir die verpleegsters gehad.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’