HESSEQUA NUUS - Gedurende Junie vier die Wes-Kaapse Bloeddiens (WKB) Nasionale Bloedskenkermaand.
Marike Gevers, bestuurder van openbare betrekking van WKB, sê hulle moedig alle geskikte en potensiële bloedskenkers aan om nasionale bloedskenkermaand te vier deur die grootste geskenk hierdie jaar te gee en tot drie lewens met slegs een skenking te red.
Die volgende bloeddienskliniek is Maandag, 11 Julie in Heidelberg-stadsaal vanaf 12:00 – 17:30.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'