ALBERTINIA NUUSFLITS - Danika-Simei Swarts van Albertinia het die eindronde en Top 30 van die Miss Eagle South-Africa 2018 skoonheidskompetisie gehaal.
Die gemeenskap se stemme sal haar help om een van top 10 finaliste te wees.
Die kroningseremonie vind Desember in Durban plaas. Hou dus aan om vir haar per sms te stem sodat sy die kroon Wes-Kaap toe kan bring.
Om vir haar te stem, sms DANIKA na 35334.
Sms’e kos R3.00 (bondel, internasionale en gratis sms’e tel nie).
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'