Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Nuwe veiligheidskameras gaan binnekort dag en nag groot gedeeltes van Hessequa dophou.
Toestemming is verleen om nog 5 voertuiguitkenningskameras (LPR-kameras) en nog 40 oorsigkameras (overview cameras) op verskeie plekke in Hessequa op te rig.
Die bestaande kameras werk so goed dat die koste vir nog kameras geregverdig is.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'