HEIDELBERG NUUS - Speursersant Peter de Lange (45) het Dinsdagoggend, 3 November om 06:27 in die Life Bay View-privaathospitaal op Mosselbaai gesterf na hy die vorige dag ‘n beroerte gehad het.
Hy was blykbaar ‘n klipgooi van hul huis, op pad na die werk toe hy ‘n hewige beroerteaanval gekry het.
De Lange, wat ook as priester by die Nuwe Apostoliese Kerk diens verrig het, is die derde plaaslike polisielid wat in die afgelope vier maande gesterf het.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'