HEIDELBERG NUUS - 'n 46-Jarige inwoner van Slangrivier is in hegtenis geneem vir beweerde onwettige drankverkope.
Heidelberg-polisie het Vrydag, 10 Julie op inligting vanuit die gemeenskap reageer.
Beslag is op drank ter waarde van nagenoeg R23 000, asook kontant van R3 240, gelê.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'