STIILBAAI NUUS - Lappiesbaai Kwiltersgilde van Stilbaai het gemeenskap organisasies se harte verwarm.
Hulle loot jaarliks ’n handgestikte kwilt uit en geld wat daaruit gewin word, word in die gemeenskap teruggeploeg.
Die NSRI, asook SAM, ’n liefdadigheidsorganisasie, het vanjaar geld van dié gilde ontvang.
• Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'