Gallery
HESSEQUA NUUS - Gedurende die afgelope twee weke het CARS (Community Animal Rescue Society) in drie dorpe in die Hessequa-streek sterilisasieklinieke aangebied.
In totaal is 95 katte en 114 honde, mannetjies en wyfies, gesteriliseer.
Bedankings gaan aan dr Annelize Roos en haar span, asook die passievolle vrywilligers wat vir die sukses van die twee dae gesorg het.
"Ons gee vir diere om. Ons weet sterilisasie is die mees belangrikste deel van liefdadigheidswerk en offer daarom ons tyd op om die sterilisasieklinieke vir behoeftige diere-eienaars te doen," sê CARS-voorsitter, Sandra Lotz.
Fotogalery: 200 diere gesteriliseer
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
In totaal is 95 katte, mannetjies en wyfies, gesteriliseer.
In totaal is 114 honde, mannetjies en wyfies, gesteriliseer.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'