RIVERSDAL NUUS - Riversdal se gemeenskapspolisieforum (GPF) se volgende vergadering vind op Dinsdagaand, 29 Junie plaas.
Die verrigtinge sal om 18:30 by Riversdal-polisiestasie plaasvind.
"Ons nooi die gemeenskap, asook besigheidslui uit om dit by te woon, omdat baie belangrike sake bespreek gaan word wat almal raak," sê Harry Stroebel, voorsitter.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'