GOURITSMOND NUUS - Sakelui en inwoners van Gouritsmond is radeloos omdat die krag al 12 uur lank af is.
"Geen krag, geen kaartmasjiene en die yskaste met kos vir toeriste is besig om te ontdooi," sê Org Nieuwoudt, inwoner en sakeman.
Volgens hom sê Eskom dit is 'n onbeplande onderbreking en hulle werk daaraan om dit te herstel.
'Ons bring jou die nuutste Gouritsmond, Hessequa nuus'