HESSEQUA NUUS - Suid-Kaap Forum het senior burgers wat in tehuise in die streek woon en gedurende Desember verjaar, met geskenkies bederf deur middel van ons Goue Oues projek, gerugsteun deur skenkings vanuit die gemeenskap en besighede.
Baie dankie aan The Blinds Factory en Tabeel van Stilbaai, Easepain van Riversdal en Hannelie gee om van Albertinia vir skenkings.
Die volgende persone was nie teenwoordig tydens die oorhandiging van die geskenk nie as gevolg van siekte of dat hul uithuisig was:
Albertinia Versorgingsdienste:
Rothea Lategan (19-12-1932)
Huis Alrema, Stilbaai:
Marian de Vos (07-12-141)
Huis Lekkerbly, Stilbaai:
Babs Penn (13-12-1927)
Beulah Odendaal (17-12-1930)
Jan Lange, Riversdal:
Eddie Kaber (26-12-1941)
Rhona Loots (27-12-1936)
Maggie Jacobs (27-12-1938)
Ou Meule, Riversdal:
Lizzie Warnick (04-12-1930)
Jeanetta de Jager (19-12-1928)
Lloyd Zamudio (23-12-1933)
Berenice Adams (25-12-1958)
Rose Blou (26-12-1938)
Johannes Bornman (30-12-1929)
Settie le Roux (07-12-1960)
Emmerentia Swart (20-12-1941).
Ons wens aan u almal 'n geseënde feestyd, asook 'n gesonde en gelukkige jaar toe.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'