HEIDELBERG NUUS - Senior burgers van Heidel Senior Burgerklub in Heidelberg is Dinsdagoggend, 10 Mei met geestelike musiek bederf.
Die Goosen-egpaar, Leon en Rietha, country gospelsangers van Pretoria het gratis vir hulle in die Duivenhoks-gemeenskapsaal opgetree.
Die vertoning is deur pastoor Mike Gosling van die plaaslike AGS–Weskerk moontlik gemaak.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'