Gallery Video
ALBERTINIA NUUS EN VIDEO - Heelwat spelers het die kans verbeur om te kon afslaan op Albertinia se gholfbaan op Saterdag, 14 April.
Die gholfdag was ‘n fondsinsamelingsgeleentheid wat deur Albertinia-plaaswag aangebied was.
Die doel was om LPR (License Recondition plates)-kameras aan te koop om sodoende die veiligheid in en om die dorp op te skerp.
Fotogalery: Albertinia-plaaswag hou gholfdag
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'