Sy het hul genader, waarop hul gesê het dat dit hulle hond is en hul hom huis toe neem. Sy het egter aan hulle genoem dat sy die hond ken en dat dit nie hul eiendom is nie. Sy het hom vir R20 by hulle gekoop en aan die Woolley-gesin terugbesorg.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hesseuqua nuus'