Gallery
HESSEQUA NUUS - Tot soveeel as 100mm reën is plek-plek binne die Hessequa-streek vir die tydperk 1 Oktober tot 11 Oktober gemeet.
Vir lusern en ander weidingboere is dit goeie nuus, maar dis veral garsboere wat asem ophou om te sien of die reën nie dalk te veel was nie.
Van die garsboere staan die kans om hul oeste te verloor met korrels wat reeds begin oopbars, terwyl hul landerye te nat is om te snoei.
Fotogalery: Goeie reënval vir Hessequa
• Lees meer oor die reënvalsyfers en kommentaar aanlyn en in Suid-Kaap Forum.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'