STILBAAI NUUS - Die Stilbaai GPF hou sy algemene jaarvergadering op 30 November om 18:00 in Die Waenhuis by Jagersbosch.
Stilbaai is nie meer so stil nie en dit is belangrik dat die gemeenskap ingelig bly.
Deur die vergadering by te woon verseker jy dat jy op hoogte is van die veiligheidsituasie rondom jou.
Kennisgewing van AJV.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’