Gallery
HESSEQUA NUUS - ’n Groot dag het vir gr. 1’s aangebreek wat vandag, 9 Januarie terug skool toe is.
Dit is weinig dat jy ’n leerder sal sien huil, omdat hulle reeds in die kleuterskool, skoolgereed is.
By Laerskool Volschenk wou een seun nie sy pa laat gaan nie. By Panorama Primêre skool het die ouers so lank as moontlik gebly. In Heidelberg het dinge goed afgeloop.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'