RIVERSDAL NUUS - Thys Benson staan by Geelos, 'n 6-jaar oue Chianina Charolais-kruising, wat op 'n veiling in Riversdal vir 'n allemintige R44 000 verkoop is.
Geelos het die skaal op 'n enorme 1 285 kg laat kreun en is op Benson se Karooplaas Ockertskraal net buite Ladismith met die hand grootgemaak.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'