Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO'S - ’n Groep leerders van Panorama Primêre Skool het verlede week ’n praatjie bygewoon oor die belangrikheid van gesonde vleilande.
James de Kela, die plaaslike basisbestuurder van Working on Fire (WoF) en Rhett Hisemann van die Gourits-Groepsbiosfeerreservaat (GCBR) het met hulle gepraat oor die waarde van veral palmiet in rivierbeddings.
Die plante word beskou as die ‘wondergom’ wat rivierbeddings aanmekaar hou.
Sien twee video's hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'