RIVERSDAL NUUS - Die eerste Eskom Ekspo vir jong wetenskaplikes is Maandag 17 Februarie in die Thusongsentrum op Riversdal aangebied.
Die doel daarmee is om leerders te lei om ’n probleem te identifiseer en ’n kreatiewe oplossing daarvoor te vind.
Die ekspo sal met nog werksessies opgevolg word tot die wenners van die streek in September aan die International Science Fair in Johannesburg deelneem.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'