HESSEQUA NUUS - Eskom nood-herstelwerk.
Hessequa Munisipaliteit waarsku inwoners van Heidelberg, Witsand en Slangrivier dat Eskom vandag 27 Februarie vanaf 09:00 noodherstelwerk aan die sentrale kraglyn gaan doen en dat dié dorpe sowat 12 ure sonder kragtoevoer sal wees.
Beskou alle kragpunte as lewendig.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'