ALBERTINIA NUUS - Hannetjie en Whitey Bosch van Albertinia het op 12 November hul 50ste huweliksherdenking gevier.
Die egpaar woon reeds 20 jaar op dié dorpie.
Whitey het destyds op die spoorweë as 'n dieselwerktuigkundige gewerk.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'