Video
ALBERTINIA NUUS EN VIDEO - Albertinia gemeenskapspolisieforum (GPF) het Woensdag, 20 Oktober hul eerste imbizo vir die plaaslike gemeenskap in die stadsaal aangebied.
Kaptein Susan Botha, stasiebevelvoerder van die plaaslike polisie het die misdaadstatistieke deurgegee.
Nita Wessels, GPF-voorsitter het 'n kort oorsig oor die veiligheidsprojek gegee wat afgehandel is.
Video: Imbizo spreek veiligheid aan
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'