YSTERVARKFONTEIN NUUS - ’n Ongewenste plant op ’n plaas is in ’n winsgewende projek omskep.
’n Span entrepreneurs saag die uitheemse rooikrans of rooitpitjiestruike en -bome af en maak brandhout wat gereeld Kaapstad toe geneem word om van die hand gesit te word.
Die takke wat oorbly word deur nog ’n span opgesnipper en oor die veld gestrooi om te voorkom dat die plantreste ’n brandgevaar skep.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Ystervarkfontein, Hessequa nuus'