ALBERTINIA NUUS - Albertinia-posduifklub, wat aan die Eden-posduiffederasie se wedvlugte deelneem, se duiwe is Saterdag, 13 Augustus vanaf Kimberley losgelaat.
Al die ander klubs in Hessequa het hul duiwe vanaf Leeu Gamka laat vlieg.
Die eerste 10 plekke van al die klubs in die Hessequa-streek is in hierdie week se uitgawe.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'