Video
HESSEQUA NUUS - Druk verkeer word op die N2 ondervind soos wat vakansiegangers terugkeer huis toe.
Motoriste word gemaan om 'n veilige volgafstand te handhaaf, vas te gordel en nie 'n selfoon te gebruik terwyl hulle bestuur nie.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'