ALBERTINIA NUUS - Hessequa Dominovereniging se algemene jaarvergadering vir Sondag, 6 Maart stiptelik om 12:30 in Albertinia-stadsaal plaas.
Alle dominoklubs word uitgenooi om die verrigtinge by te woon.
Enige navrae of vir meer inlgting kan Katy Longwe (wedstrydsekretaris) geskakel word by 078 881 2980, of Freek Adams by 076 096 5707.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'