RIVERSDAL NUUS - Om te stap is nie slegs gesond nie, maar as jy oplettend is, kan jy 'n hele paar rand oor 'n paar weke vergader.
Pieter en Susan van Wyk van Saint Helenabaai wat vir ses weke in Riversdal by familie gekuier het, het in dié tydperk R52.25 opgetel wanneer hulle soggens gaan stap het, wat nie te versmaai is in vandag se swak ekonomiese toestande nie.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'