RIVERSDAL NUUS - Die alombekende natuurwonder, die Sleeping Beauty-gedeelte van die Langeberge buite Riversdal is vir talle ‘n toerisme-aantreklikheid om te tem.
Vir Piet Diedericks van Riversdal is die berg ‘n uitdaging wat hy Saterdag, 21 November op sy 70ste verjaardag vir die 100ste keer in 11 jaar geklim het.
Diedericks is glad nie van plan om nou die staproete te groet nie.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'