RIVERSDAL NUUS - “Niemand word jonger nie en een of ander tyd moet mens rus,” is die wyse woorde van Koos van Rensburg van KVR Veilings op Riversdal.
Hy en sy vrou Anita het op 1 Junie amptelik die bestuur van die besigheid aan hul seun Dawie oorhandig.
Hulle beplan om nou hul liefde vir rondreis en kamp uit te leef.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'