Gallery Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - 'n Boomhuis vir die kinders met 'n seeuitsig... wat meer kan 'n mens vra?
Jason Barnes van Stilbaai moes egter heelwat haakplekke uitstryk voor dié amper onverwagte projek 'n realiteit kon word.
Hy moes selfs ‘n strukturele ingenieur kry om dit goed te keur en aansoek vir ‘n permit by die munisipaliteit doen.
Fotogalery: Boomhuis met 'n seeuitsig
Volgens hom het die projek ongeveer drie maande geneem met al die terugslae, maar hy is tevrede dat alles die moeite werd was.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'