STILBAAI NUUS - ’n Sterk buurtwag wat die polisie se oë en ore is, maak die kanse vir misdaad soveel kleiner.
Dis die boodskap wat Coen Marais, ’n afgetrede professor in polisiekunde Vrydagaand 25 Oktober tydens ’n werwingsvergadering in Stilbaai oorgedra het.
Enigiemand wat belangstel om aan te sluit kan die kontakbesonderhede van hul buurt se koördineerder by Pieter Lategan by 082 808 6559 kry.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'