HESSEQUA NUUS - Die damvlakke is die week gemeet en die volgende resultate was as volg gemeet.
Die jongste stand van damvlakke in die Hessequa-streek soos gemeet op 19 April, is as volg:
- Korentepoortdam - 83% ná 51,8mm reën die afgelope week. Tot dusver is 74,7mm gemeet.
- Duivenhoksdam - 100% en die dam loop oor.
- Olive Grovedam - 50%
- Jongensfonteindam - 100%
Daar kan dus afgelei word dat die Olive Grovedam en Jongensfonteindam konstant gebly het. Die Duivenhokdam en Korentepoortdam toon albei 'n styging.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'