Update
HESSEQUA NUUS - Die damvlakke in die Mosselbaai-streek het baie konstant gebly in vergelyking met die vorige week.
Die Klipheuweldam wat tans op 15.86% staan is baie leeg teenoor sy 46,58% verlede jaar dieselfde tyd.
In die Hessequa-streek is 6,7mm reën die week in die Korentepoortdam-area gemeet.
Die stand van plaaslike damme is soos volg:
4 April
- Hartebeestkuildam - 6,58%
- Klipheuweldam - 15,90%
- Ernest Robertsondam - 100,68%
- Wolwedansdam - 87,88
11 April
- Hartebeestkuildam - 6,58%
- Klipheuweldam - 15.86%
- Ernest Robertsondam - 100,54%
- Wolwedansdam - 87,28Korentepoortdam - 78,87%
- Duivenhoksdam - Geen lesing beskikbaar nie. Hul webblad word opgegradeer.
- Olive Grovedam - 50%
- Jongensfonteindam - 100%
Vorige Artikel: Damvlakke in Hessequa
‘Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus’