HESSEQUA NUUS - Bloedskenkklinieke word op die volgende datums in die Hessequa-streek aangebied:
- Heidelberg 29 Maart vanaf 12:00 tot 17:30.
- Albertinia 30 Maart vanaf 14:00 tot 18:00
- Riversdal 8 April vanaf 14:00 tot 18:45 Stilbaai 22 April vanaf 12:00 tot 15:00.
Al bogenoemde klinieke vind in daardie dorp se burgersentrum plaas.
Indien jy met die koronavirus gediagnoseer word binne 28 dae na jy bloed geskenk het, moet jy dadelik met die Wes-Kaap Bloedskenkdiens in verbinding tree by 021 507 6319, 507 6320 of 507 6329.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'