ALBERTINIA NUUS - Sedert die opening in April 2019 met net ses leerders het dié sentrum se leerdertal tot 19 gegroei. Skoolhoof Albert Myburgh sê hy is baie tevrede met die vordering van die leerders.
Verlede jaar se slaagsyfer was 100% vir almal vanaf gr. 1 tot gr. 10.
Die skool wil graag 'n positiewe diens aan die gemeenskap lewer.
Alle kinders is by die Christelik-georiënteerde sentrum welkom.
Die leerders van die COS-sentrum saam met hul leerkragte.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'