Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Inwoners en besoekers kon weereens vanaf 11 tot 16 Julie ‘n vervroegde Kersfees vier.
Die jaarlikse Christmas in July moes die afgelope paar jaar as gevolg van die Covid-19-pandemie gekanselleer word.
Dit was baie duidelik dat die inwoners en vakansiegangers uitgehonger was vir hierdie gewilde geleentheid.
Die organiseerders, Johannie Vermeulen en Adolf Botes kan hulself op die skouer klop, want hierdie was weereens 'n reuse sukses.
VIDEO: Stilbaai hou Kersfees in Julie
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'