HEIDELBERG NUUS - Skoolkinders van Heidelberg moes Maandagoggend deur ‘n provinsiale verkeersbeampte skool toe geneem word nadat bevind is dat die skoolbusbestuurder onder die invloed van alkohol is.
Die bus is gedurende ‘n roetine-ondersoek afgetrek en bloedmonsters het getoon dat die bestuurder bietjie dieper in die bottel gekyk het as wat hy behoort.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'