RIVERSDAL NUUS - ‘n Oud skolier van Panorama Primêr en Gerrit du Plessis Sekondêre skole, het naam met sy opbouende boek, "It’s never too late to be you" gemaak.
Dencil Hattingh se werkstuk is as beste verkoper op Amazon genomineer.
Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'