WES-KAAP NUUS - Wes-Kaap verkeershoof Kenny Africa raai mense aan om oor die Paasnaweek tuis te bly, tensy hulle ’n reispermit het.
Omdat die nasionale inperkingsmaatreëls steeds geld, mag slegs diegene wat noodsaaklike goedere vervoer op die pad wees.
Buiten padblokkades op die grense met ander provinsies, sal daar ook padblokkades op die provinsie se paaie wees waar verkeerspersoneel motoriste sal aftrek.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'