HESSEQUA NUUS - Kapt. Blou koördineerder van opleiding by die Suid-Afrikaanse polisie se provinsiale kantoor het op Vrydag 1 Junie opleiding van polisiereserviste in George aangebied.
Hy en sers. Hans Busch het 'n lang pad geloop met betrekking tot die opleiding van reserviste in die Hessequa-streek.
Busch is die plaaslike reservis koördineerder.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa, Karoo nuus'