HESSEQUA NUUS - Bloed is die lewensaar van enige hospitaal en joú bloed kan iemand se lewe help red.
Riversdallers is volgende aan die beurt op Donderdag, 8 September in die Thusong-sentrum.
Indien jy tussen die ouderdom van 16 en 75 jaar oud is, 50kg of meer weeg, ‘n algemene goeie gesondheid handhaaf en 'n veilige seksuele leefstyl lei, behoort jy te kan bloed skenk.
Skakel 044 874 2074 vir enige navrae.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'