STILBAAI NUUS - Stilbaaiers wat hul deel vir hul medemens wil doen en sodoende dalk ‘n lewe kan red, kan Donderdag, 23 Junie gaan bloed skenk.
Dit sal oudergewoonte in die gemeenskapsaal vanaf 12:00 - 15:00 plaasvind.
Persone tussen die ouderdom van 16 en 75 jaar, wat 50kg of meer weeg, ‘n algemene goeie gesondheid handhaaf en 'n veilige seksuele leefstyl lei is geskik om te skenk.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'