Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Die Royal Crusaders-blaasorkes van Riversdal se St. Andrews Anglikaanse gemeente het weer op Maandag 23 Desember Stilbaai se hitte trotseer om ’n Kersfeesstemming in die strate te skep.
Dis al tradisie om hul klanke straat op en straat af met bekende Kersliedere te hoor weerklink.
Al die geld wat ingesamel word, word vir die gemeente aangewend.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'