RIVERSDAL NUUS - Die biologiese moeder van twee seuns wat op Riversdal woon, Patricia Saayman (34) word dringend gesoek.
“Sy was laas in die Melkhoutfontein-gebied gesien,” sê Shahida Filander van Kindersorg SA Riversdal.
Sy moet Filander dringend by die Kindersorg Riversdal-kantoor kontak, of die maatskaplike werker, me Sheldon gaan sien. Enige persoon wat haar ken en of 'n adres het is welkom om die kantoor by 028 7131986 te kontak.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'