Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Personeel van Hessequa-munisipaliteit se biblioteekdienste het tehuise vir bejaardes op Riversdal besoek om welwillendheid vir Mandeladag te versprei.
‘n Groepie onder leiding van Melanie Cloete (Riversdal-biblioteek bestuurder) het Vrydagoggend, 17 Julie sang, dans en voorlesings by Jan Lange en Ou Meule gedoen.
Volgens die bestuurder biblioteekdienste, Ursula Oosthuizen, mis hulle die bejaardes baie by die biblioteke.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'